Wat Pas Waar

Star Rating 0.0%

Votes

1

Version 3.0

Content Rating 4+

Wat Pas Waar

SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD

Education

IOS
GBP 2.99


Download Wat Pas Waar on the Appstore



Hierdie toepassing is briljant om jou kind speel-speel te help met basiese hand-en-oogkoördenasie ontwikkeling en onbewustelik sy/haar geheue te verbeter deur van bekende omgewings gebruik te maak, soos die badkamer, kombuis, strand, ens.

Ons ontwikkelingspan het ‘n interaktiewe speletjie ontwikkel wat bestaan uit tien verskillende omgewings wat alreeds bekend is aan jou kind en spog met meer as honderd prentjies wat deel vorm van die interaktiewe avontuur wat op hul wag.

Die speletjie begin by die voltooide prentjie wat vir paar sekondes vertoon word, waarna die aspekte van die prentjie dan na die kant skuif, waarna jou kind met ‘n trek-beweging die aspekte een vir een moet terugplaas op die regte plek in die prentjie. Sodra ‘n aspek op die regte geplaas is, sal die speletjie jou kind beloon met ‘n gepaste deuntjie wat gespeel word om jou kind aan te moedig om aan te hou speel en probeer. So kan jou kind teen sy/haar eie tyd en tempo met groot pret die prentjie opbou en gestimuleer word vir ure lank.



Release notes

*iOS 13 Ready


Wat Pas Waar screenshot oneWat Pas Waar screenshot twoWat Pas Waar screenshot threeWat Pas Waar screenshot four


The Developer SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD also wrote the apps listed below, click the icon to visit the pages.


Syfer Monsters in Afrikaans
Syfer Monsters in Afrikaans

GBP : £3.99

Is jy opsoek na die perfekte toepassing om vir jou kind die basiese beginsels van wiskunde te leer? Jou soektog is verby! Hierdie toepassing is alles en nog meer. Dit is die ideale toepassing om vir jou kind op ‘n prettige wyse bekend te stel aan die syfer wêreld.

Ons Syfer Monsters in die speletjie help stap-vir-stap met die wiskunde. Daar is verskillende vlakke in die toepassing. Dit begin op ‘n maklike valk en soos jou kind verbeter word die vlakke se intersiteit hoër.

Die wiskunde beginsels en begrippe waarmee jou kind in sy eerste skooljaar in aanraaking kom word deur hierdie toepassing geleer op ‘n speelsgewyse. Die volgende is ‘n paar voorbeelde van wat geleer word: eenvoudige optel- en aftreksomme en om syfers wat dikwels omgekeer of vewar word te herken. Hierdie is inderdaad ‘n bo-baas-toepassing vir jou kind om vertroud te raak met wiskunde.

Daar is ook ‘n vorderings verslag beskikbaar sodat, jy as ouers, ‘n oogie kan hou oor jou kind se wiskundige vordering.

Die toepassing fokus op die volgende:

*Sorteering
*Tel
*Rangskikking (van klein na groot en van groot na klein)
*Nommers wat die selfde is
*Groot en klein
*Posisie ten opsigte van ruimte
*Patrone
*Ooreenkomste
*Optel en aftrek...
Beroepe
Beroepe

GBP : £3.99

Hierdie toepassing leer kinders meer oor die wêreld van werk asook om verskillende beroepe te identifiseer en te verstaan. As jou kind op die ouderdom is waar hy of sy gedurig gesels oor sy droom werk van eendag is hierdie die perfekte toepassing om hom bloot te stel aan die verskillende beroepe daar buite.

So klein soos die kinders is, is hulle verbeelding groot en hulle fantasie-beroep verskil daagliks. Met hierdie toepassing leer jou kind op ‘n speel-speel manier oor verskillende beroepe. Daar is 80 verskillende beroepe waaran jou kind lag-lag, kan leer, identifiseer en verstaan.

Elke beroep word deur die toepassing uitgebeeld as ‘n legkaart, sodra die legkaart aan makaar gesit is, verskyn die naam van die beroep en daar word ‘n kort beskrywing gegee. Op hierdie manier leer jou kind nie net 80 verskillende beroepe nie, maar ook oor die rolspelers in die gemeenskap en wat hulle doel is, byvoorbeeld: ‘n brandweerman blis vure, so wanneer daar ‘n vuur is moet ons die brandweerman bel.

Van die beroepe op die toepassing is:

*Dokter
*Brandweerman
*Polisieman
*Verpleegster
*Veearts

en nog vele meer.

Die toepassing is gebruikersvriendlik en kinders 2 jaar en ouer kan dit geniet en verstaan sonder toesig. Dit is ook die perfekte geleentheid om saam met jou kind deur die verkillende broepe te werk en uit te vind wat sy gunsteling is soos daar meer beroepe ontdek word....
Gouelokkies en die drie beertjies kinderstorie
Gouelokkies en die drie beertjies kinderstorie

GBP : £3.99

Gouelokkies en die drie beertjies kinderstorie in afrikaans met kleurvolle groot illustrasies, eenvoudige teks is dit die perfekte sprokiereeks vir kleuters. Prikkel die kleinspan se verbeeldings deur die storietjie hardop vir hulle voor te lees. Die storie kan ook vir jou gelees word deur 'n professionele stem kunstenaar....
Die Drie Varkies Kinderstorie in Afrikaans
Die Drie Varkies Kinderstorie in Afrikaans

GBP : £3.99

Die drie varkies kinderstorie in afrikaans met kleurvolle groot illustrasies, eenvoudige teks is dit die perfekte sprokiereeks vir kleuters. Prikkel die kleinspan se verbeeldings deur die storietjie hardop vir hulle voor te lees. Die storie kan ook vir jou gelees word deur 'n professionele stem kunstenaar....
Die Lelike eendjie Kinderstorie in Afrikaans
Die Lelike eendjie Kinderstorie in Afrikaans

GBP : £3.99

Die lelike eendjie kinderstorie in afrikaans met kleurvolle groot illustrasies, eenvoudige teks is dit die perfekte sprokiereeks vir kleuters. Prikkel die kleinspan se verbeeldings deur die storietjie hardop vir hulle voor te lees. Die storie kan ook vir jou gelees word deur 'n professionele stem kunstenaar....
80 Professions - Kids Jigsaw Puzzle
80 Professions - Kids Jigsaw Puzzle

GBP : Free

We offer you the best puzzle games free kids. These jigsaw will help in the teaching of jobs vocabulary (singer, police officer, postman, teacher, cook, doctor etc.). Learn and practice professions, jobs and occupation through this education fun learning game. Playing with such puzzles since the very young age is an ideal way for a child to develop analytical skills and which helps your kids tactile, develop matching, cognitive skills and fine motor skills. Also jigsaw puzzles has a beneficial influence on the development of child’s brain, as, while playing with puzzles, the child work on their analytical skills and the ability to focus, is a good trainer developing logic.

Features:

- Suitable for both parents and children between 1 and 17 years
- Simple and intuitive child-friendly interface
- Universal app for all phones and tablets
- Balloon rewards at the end of each jigsaw puzzle game- Amazing audio effects & attractive HD pictures (High-quality graphics)
- Easy movement of puzzle pieces across screen
- 80 colorful kids occupational characters designed to provide preschool learning concepts
- There’s never too early for jigsaw puzzles....



© 2016 - 2020 apps-trader.com · All Rights Reserved.
Authorised iTunes affilate, all apps are downloaded from iTunes, all copyrights and trademarks remain the property of the original owners, E & O Accepted